Datum: 03 September 2026
Geagte Inwoners van Kakamas,
Hiermee die jongste vordering rakende die rioolstasie by die Hospitaal:
Ons Instandhoudingspan is *tans besig met die installering van ‘n nuwe pomp.*
Verdere vordering sal gekommunikeer word sodra die werk afgehandel is.
Die Munisipaliteit bedank u vir u geduld en begrip.
*Vir navrae, kontak die Inbelsentrum:
*📞 079 049 1101*
Mnr Obakeng Isaacs
*Die Munisipale Bestuurder
*Kai!Garib Munisipaliteit
View this post on Facebook
