WERK AAN DIE GANG*…

1 min read18 views

*Protealaan, Keimoes – Ons is tans besig!*

Kai !Garib Munisipaliteit is tans besig in Protealaan, Keimoes met die herstel van slaggate en Slurry Surface Resealing!

Ons spanne is op die grond en werk hard om die pad weer glad en veilig te maak vir almal.

Dankie vir julle geduld terwyl ons werk – ons bou beter paaie, saam!

*Sien ‘n slaggat? Rapporteer via WhatsApp: 079 049 1101*

#roadsafeKaiGarib

#KeimoesProtealaan

#PotholeFix

View this post on Facebook

Share:

More from Kai !Garib Municipality