Die Kai!Garib Munisipaliteit stel inwoners van die *Khoms gebied* in kennis van ‘n beplande tydelike kragonderbreking.
*Datum: Woensdag, 9 September 2026*
*Tyd: 09h00 tot 10h00*
*Rede:* Die Elektriese Afdeling is tans besig met noodsaaklike herstelwerk.
Inwoners word versoek om voorsorgmaatreëls te tref gedurende hierdie tydperk.
Die Munisipaliteit vra verskoning vir enige ongerief en bedank vir u begrip en samewerking.
*Uitgereik deur:
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
08-09-2026
View this post on Facebook
