*KENNISGEWING: KRAGONDERBREKING – LANGVERWAG / SUIDRAND*…

1 min read20 views

Geagte Inwoners van Langverwag / Suidrand,

Neem asseblief kennis dat daar tans ‘n kragonderbreking in u area is.

Ons Elektriese Afdeling is tans besig om die fout op te spoor en te herstel.

Ons vra om verskoning vir die ongerief en sal u op hoogte hou.

Dankie vir u geduld.

Mnr Obakeng Isaacs

Munisipale Bestuurder

21 Augustus 2026

View this post on Facebook

Share:

More from Kai !Garib Municipality