Women’s Day 70 Commemoration in Kakamas
View this post on Facebook
Kai !Garib Municipality commemorated Women's Day in Kakamas. The event celebrated women's contributions and promoted gender equality in the community.
Women’s Day 70 Commemoration in Kakamas
View this post on Facebook
WERK AAN DIE GANG* *Protealaan, Keimoes – Ons is tans besig!* Kai !Garib Munisipaliteit is tans besig in Protealaan, Keimoes met die herstel van slaggate en Slurry Surface Resealing! Ons spanne is op die grond en werk hard om die pad weer glad en veilig te maak vir almal. Dankie vir julle geduld terwyl ons […]
*KENNISGEWING* *KENNIS GESKIED HIERMEE* dat die beplande tydelike kragonderbreking vir vandag, *20 Oktober 2026 vanaf 08h00 tot 12h00, TYDELIK UITGESTEL is tot verdere kennisgewing.* Die Munisipaliteit wil die gemeenskap inlig dat hierdie onderbreking nie vandag sal plaasvind soos voorheen aangekondig nie. *Rede vir uitstel:* Onvoorsiene tegniese redes. *Wat beteken dit vir u?* – Daar sal […]
!!! Kennisgewing Kai! Garib Munisipaliteit Kakamas Langverwag Die Elektrisiteit Toevoer sal afgeskakel word, om belangrike Instandhouding werk te verrig. Die Paal moet vervang word by Reguitstraat 240. Datum: 20 Oktober 2026 Tydsduur: 08:00 – 12:00 Strate wat geraak word is, 1. Elmboogstr 2. Koedoestr 3. Skoolstr 4. Reguitstr 5. Gemsbokstr Jammer vir die ongerief. Elektriese […]